japie kruger(non-registered)
Puik fotos van baba Nicole.
Regtig baie nice:-)
Trotse ouma en oupa:-)
Johan(non-registered)
Malitza, die fotos is verby pragtig! Die enigste probleem is watter om te kies.....
Zelda Weideman(non-registered)
Malitza, dit is die mooiste foto's! Ek weet nie watter om te kies nie.
Florence van Zyl(non-registered)
Malitza, the photos are soooo beautiful, too many to put a comment at each. Love them!
Sandra Clarke(non-registered)
Baie dankie Malitza-Foto"s is Memories wat ons verewig kan koester.Dankie ons waardeer jou!
The guestbook is empty.
Loading...